Alles Van My

Lyrics: Lenderd Barend Johannes Muller Music: Lenderd Barend Johannes Muller Gee my net ’n kans om te verduidelik Ek weet ek maak jou soms mal en dis nou duidelik Alles wat nog oor was van my hart is joune, elke uur, elke oomblik.
Alles van my soek alles van jou Alles van my soek alles van jou Gee jou weer als wat ek het Gee jou weer als wat ek het
Die storm in my hart voel of dit stil raak Woorde breek jou stadig, sit my aan mekaar So loop ek op die water met my oƫ op Jou Hulle kan als vat, ek soek net vir jou
Alles van my soek alles van jou Alles van my soek alles van jou Gee jou weer als wat ek het Gee jou weer als wat ek het