Lyrics: Charlize Berg
Music: Charlize Berg
Sy is nie bang vir hitte nie
Sy is gesmee in die vuur
Sy lyk dalk skaam maar sy sterk
Hou bene hou as sy begin
Dan weet jy hier kom ‘n ding
Jy weet haar hart is suiwer goud
Sy’s warm maar sy’s bietjie koud
Sy’s soet maar sy’s bietjie sout
Kap bietjie grond pad
Trap ‘n bietjie harder
Dis net sy, geen ander
As jy met vuur speel gaan jy brand
Want sy’s willer as ‘n veld brand
Rowwe diamant, nie te naby
Jy weet want
As jy met vuur speel gaan jy brand
As jy met vuur speel gaan jy…
Haar hand is op die Bybel
Geen duiwel gaan haar onder kry
Weet wie sy is soos die grond waarop sy staan
Geel, groen en goud in in haar bloed
Hand teen hand vir ‘n bietjie moed
Sy weet waar kom sy vandaan
Sy’s warm maar sy’s bietjie koud
Kap bietjie grond pad
Trap ‘n bietjie harder
Dis net sy, geen ander
As jy met vuur speel gaan jy brand
Want sy’s willer as ‘n veld brand
Rowwe diamant, nie te naby
Jy weet want
As jy met vuur speel gaan jy brand
As jy met vuur speel gaan jy…
Kap bietjie grond pad
Trap ‘n bietjie harder
Dis net sy, geen ander
As jy met vuur speel gaan jy brand
Want sy’s willer as ‘n veld brand
Rowwe diamant, nie te naby
Jy weet want
As jy met vuur speel gaan jy brand
As jy met vuur speel gaan jy brand
As jy met vuur speel gaan jy…