Music: Heinrich Kajele/Dalmain Cochraine Jr Lyrics: Heinrich Kajele/Dalmain Cochraine Jr Ohhhh jinne my lewe (tog) Skeer my klere Los my moue Vir die koue
Ohhhh jinne my lewe (tog) Skeer my klere (asseblief) Los my moue Vir die koue
Ohhhh jinne my lewe Skeer my klere Los my moue Vir die koue
Ajiki bum bum A-jiki-bum-bum Ajiki bum bum A-jiki-bum bum Ajiki bum bum A-jiki-bum bum
(Dankie Chakie… Asambe man) Sit die ding innie lug Kan jy ooit, vang Oh sit die ding innie lug Man vang man staan
Sit die ding innie lug Kan jy ooit, vang Oh sit die ding innie lug Man vang man staan
Jou pace moet bewys Djulle Bly net lui Nou sal julle… Haaak Of sal ons gly
Jou pace moet bewys Djulle Bly net lui Nou sal julle… Haaak Of sal ons gly
Hulle Se Al in jou dinges So Se my Waars die kinders Van Almal hier kom soek a key a key En nous it amper binne Sy Se my sys a singer Die mic is hier oooh jinne Oom Cee oh please I’m on my knees kom puk my asit in is
Ek soek a bietjie van daai rum in my koppie gooi jou uit Net a Henny for your Body you got me lemme wys If you want it then you better not stop me, Baby wait I got you in your place Die hond is innie wyk
Ek soek a bietjie van daai rum in my koppie gooi jou uit Net a Henny for your Body you got me lemme wys If you want it then you better not stop me, Baby wait I got you in your place Die hond is innie wyk (Okay)
(Pikkewyne!!!!!) Pikkewyne Pikkewyne! Skatebolle jys myne Daar ver in die duine Bly jy net myne
Pikkewyne Pikkewyne! Skatebolle jys myne Daar ver in die duine Bly jy net myne
Pikkewyne-Pikke Pikkewyne-Pik Pikkewyne-Pikke Pikkewyne-Pik
Pikkewyne Pikkewyne Bly jy net myne Net myne Net myne Bly jy net myne Julle sal net lis
(Asambe man) (Kyk hier die numbers is next level)
Sit die ding innie lug Kan jy ooit, vang Oh sit die ding innie lug Man vang man staan
Sit die ding innie lug Kan jy ooit, vang Oh sit die ding innie lug Man vang man staan
Jou pace moet bewys Djulle Bly net lui Nou sal julle… Haaak Of sal ons gly
Jou pace moet bewys Djulle Bly net lui Nou sal julle… Haaak Of sal ons gly
Jy ken En ek ken As die man kom staan Dan die ding is aan Ek ken En jy ken As die man kom staan Dan die ding is aan