Ek Mis Jou

Lyrics: Alba Vorster Music: Alba Vorster Onthou jy daai een, een somersaand Ons was so gelukkig saam Maar jyt vir haar gekyk met daai selfde kyk Soos toe jy nog verlief was op my… En ek weet ek weet ‘n mens beweeg aan, maar ek dog maar net ek vra Sou jy nog hier wees by my As jy net vinniger gesê het dat jy sou bly En kyk waar sit jy nou Jy mis my en ek mis jou Jy mis my en ek mis Die aand toe jy vir my sê dat eks die en wat jy wou hê (hê) En dis so verkeerd dat jy dit ook vir haar gesê het (gesê het) En ek weet ek weet n mens beweeg aan maar ek dog maar net ek vra Sou jy nog hier wees by my As jy net vinniger gesê het dat jy sou bly En kyk waar sit jy nou Jy mis my en ek mis jou Jy mis my en ek mis jou Ek mis jou Ja ek mis jou Ek mis jou Dis nie ek nie dis jy Jy weet dis jou besluit Dis nie ek nie dis jy Ek het geweet ek moes nie bly Dis nie ek nie dis jy Verkeerde ou verkeerde tyd Dis nie ek nie dis jy Eks beter af anyways Sou jy nog hier wees by my As jy net vinniger gesê het dat jy sou bly En kyk waar sit jy nou Jy mis my en ek mis jou Jy mis my en ek mis jou (Ek weet jy sou nie langer hier kon bly) Ek mis jou (Maar sê my sou jy hier wees by my) Ek mis jou (Ek weet jy sou nie langer hier kon bly) Sê my sou jy hier wees by my