Dis Net Jy

Lyrics: Pieter Pruis Music: Pieter Pruis Sy like ‘n Hilux Sy het grootgeword op die plaas Sy maak my knieë lam Maar dis haar pa wat altyd met my raas
As ek sê eks van die stad af En dis al lank wat ek sy dogter smaak Gee my ‘n kans man En ek mag haar dalk net verbaas as ek sê
Dat jy jy jy jy jy jy Jy’s die een vir my Jy jy jy jy jy Jy laat my lekker kry Sit jou lyfie hier langs my Want my lyfie dis net jy jy jy jy jy jy Jy’s die een vir my Jy jy jy jy jy Jy laat my lekker kry Sit jou lyfie hier langs my Want my lyfie dis net jy jy jy jy jy jy Jy’s die een vir my
Ek trek my vellies aan En wys haar pa ek is ook n man As ons die lande ry In die John Deere sit ek shotgun
Maar haar oë kyk diep In die plaas sonsak In haar boerboel klere maak sy my mak En ek wil haar net so graag sê Ja ek wil haar net so graag sê
Dat jy jy jy jy jy jy Jy’s die een vir my Jy jy jy jy jy Jy laat my lekker kry Sit jou lyfie hier langs my Want my lyfie dis net jy jy jy jy jy jy
Jy’s anders Iets anders Die stofpad trek my nader aan jou Ek voel dit Voel jy dit ook As ek sê