Jy's Okay

Music: Lenderd Barend Johannes Muller Vind weer jouself En dwaal in die rigting Van die ewige stryd Moenie bang wees vir niks nie
En laat jou oë toe gaan
Voel jou pyn Diep tot hier binne Dit is lankal uitgelê Asof tyd nie bestaan nie
En laat dit asem haal
Want Daar is soveel meer wat jy kan leer Uit hierdie stof en seer en weer probeer As jy net op kan staan Jy's okay
Al voel jy soms so klein (is jy nog jy?) Met 'n gebreukte hart hou aan baklei Al het jy als gegee Jy's okay
Leef, leef in die rigting Van die ewige Lig daar is niks om te vrees nie
Want Daar is soveel meer wat jy kan leer Uit hierdie stof en seer en weer probeer As jy net op kan staan Jy's okay
Al voel jy soms so klein (is jy nog jy?) Met 'n gebreukte hart hou aan baklei Al het jy als gegee Jy's okay
Ooohhhhh Hoooooooo
En laat jou oë toe gaan En laat dit asem haal