Lyrics: Alba Vorster/Tertius Human Music: Alba Vorster/Tertius Human Ek dink dis jy, Jy wat my vir altyd in my kop sal bly En ek kies dit nie Maar die gedagte van jou los my nie
Dink jy nog, ook aan my Wanneer jy, in jou kar ry Dink jy nog, ook aan my As jy kon, sal jy terug kyk
Ek het geweet, ek het geweet Dink weer voor jy jou hart weg sweer Ek het geweet ek het probeer Ek het probeer, Ek het probeer die keer ek sweer
Sê vir my Maak lente jou ook dink aan my? En ek weet dis verby, maar die gedagte van jou spook by my
Dink jy nog, ook aan my Wanneer jy, in jou kar ry Dink jy nog, ook aan my As jy kon sal jy terug kyk
Ek het geweet, ek het geweet Dink weer voor jy jou hart weg sweer Ek het geweet ek het probeer Ek het probeer, Ek het probeer die keer ek sweer
En nou ry ek verby jou ou straat maar alles voel so nuut Dit alles voel soos n droom met geen einde nie En ek sweer jy sit vas in elke noot van die lied Maar wonder ook jy nie?