Music: Lenderd Barend Johannes Muller
Ek val en dryf deur die atmosfeer
Was amper dood hier ek het hard geleer
Nuwe dimensies wat ons nou trotseer
En ek is soos papier in jou atmosvuur
So gee my nog βn bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
MΓ΄re kom vir ons maar ek sal hier bly
so gee my net 'n bietjie meer van jou
Jy is die ruimte om my wentelbaan
Hang aan die sterre vir net een kans
Dwaal in die melkweg soos βn swerwer heen
ek bly anoniem tot ek jou weer sien
So gee my nog βn bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
MΓ΄re kom vir ons maar ek sal hier bly so
Gee my net 'n bietjie meer van jou