Omgekeer

Lyrics: Alba Voster Music: Alba Voster Wonder wonder oor jou
Ek laaik die manier wat jy na my kyk Of die manier wat jy jou hande deur jou hare vryf (deur jou hare vryf) Ek laaik die manier wat jou dimpels wys Ek wil net smile as jy so na my kyk Dis net jy wat dit regkry
Kom sit ’n bietjie langer hier langs my Gee my weer daai gevoel wat net jy kan regkry Kan regkry
Ek wonder wonder oor jou Hier sit ek weer met my hart op my mou Ek weet dit klink dom maar Alles voel verkeerd en my hart voel Voel jy dieselfde oor my Gaan jy die een wees wat dan bly Ek weet dis cliché maar alles voel verkeerd En my hart is omgekeer
Jy kyk na my en alles verander Manier van praat en my manier van sê Wat wou ek sê
En ek weet ek het al klaar verloor Maar elke keer as jy my hand vat kan jy dit hoor Kan jy dit hoor
Ek wonder wonder oor jou Hier sit ek weer met my hart op my mou Ek weet dit klink dom maar Alles voel verkeerd en my hart voel Voel jy dieselfde oor my Gaan jy die een wees wat dan bly Ek weet dis cliché maar alles voel verkeerd En my hart is omgekeer
Nana nana nana nana nana Nana nana nana nana nana Nana nana nana nana nana Nana nana nana nana nana
Ek wonder wonder oor jou Nana nana nana nana nana Hier sit ek weer met my hart En alles voel verkeerd en my hart voel Voel jy dieselfde oor my Gaan jy die een wees wat dan bly Ek weet dis cliché maar alles voel verkeerd En my hart is omgekeer Omgekeer Ek weet dis cliché maar My hart is omgekeer