Lyrics: Owald Vorster van Schalkwyk/Jacques Henri Labuschagne
Music: Owald Vorster van Schalkwyk/Jacques Henri Labuschagne
Vêr weg
Yeah
Uh
What?
Vêr weg
Dis was n lekker tydjie saam met jou
Elke omlik sal ek in my hartjie hou
Nou’s jy terug huis toe oor die see
Elke dag mis ek jou meer en meer
Jy het my
Jy het my hart
Al is jy
Vêr weg
“Oor die see”
Vêr weg
Want ons liedje speel weer in my kop vanaand
Hoe lyk die sonsak in america
SoCal
Al is jy Verweg van my
Voel soos Tom Cruise drop-top rooi Ferrari
Sys my Angelina Jolie, Margot Robbie
Lewe lani Camps Bay tot in California
op die strand in Malibu
I’m waiting for ya
Jy het my
Jy het my hart
Al is jy
Vêr weg
“Oor die see”
Ek miss jou meer en meer
Want ons liedje speel weer in my kop vanaand
Hoe lyk die sonsak in America
SoCal
Al is jy vêr weg vanaand
(Olly vans)
Jeni baby jys die een vir my
Die Atlanties lé tussen ek en jy
maybe as ek al my geld kon spaar
Sal ek voor jou deur kom staan
Jy het my hart
Al is jy
Vêr weg
“Oor die see”
Vêr weg
Want ons liedje speel weer in my kop vanaand
Hoe lyk die sonsak in america
SoCal (California)
Al is jy Verweg vanaand
Al is jy verweg vanaand