Johnnie Blou

Lyrics: Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell Music: Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell Sy’s ‘n girl soos geen ander Pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner Hulle het ‘n huis in Mosselbaai Goue tan en spierwit tande Lyf vuurwarm ek voel net vlamme Lyk seker so van al die slaai Ek jokkie, daai rokkie Kry ek nie uit my kop nie Maak die ander koppe hier binne draai Geweet my vingers gaan brand Albei voete op die rand So kom ons, ons gaan
Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier
Volgende oggend word ek wakker Babbelas in pyn en twee groot sakke Wat potblou hang onder my oë Wat van haar bring my terug Keer op keer met die vooruitsig En wete hartbreek lê nog voor Ek gaan nie jokkie in daai rokkie Kon ek myself nie stop nie Ek hou mos so van dinge wat byt Geweet my vingers gaan brand Maar ek is reeds op die rand Hoe keer ‘n mens hierdie spyt?
Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier 10 uit 10 op my lippe soos ‘n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is, is te flippen duur Dit raak gevaarlik hier