Jy Moet Weet

Music: Len Muller/Francois De Klerk Lyrics: Len Muller Groet die oggend son Iewers in die verte loop ons Ek het jou gehoor Ma da was nog iets op my hart En ek wou weet of jy my hartklop hoor Jy my hartklop hoor
Hoekom voel ek soms So deurmekaar en deur die weer dis alles onverklaar emosies en gedagtes Oor vlaktes En die see En nou is jy weer hier En ek onthou
En Ek wil hê jy moet weet, moet weet Hierdie is vir jou en ek probeer alweer Om alles wat ek het vi jou te gee, Jy weet ek is lief vir jou en jy moet weet
En jy moet weet
Solo
Liefde oor die afgrond Daars 'n vlam voor elke vuur En iewers op 'n stofpad Het ons gedans tot hier Ek staan hier voor jou afgrond Met My hart in die rivier En iewers In die stlite Het ek geval to hier So ek wou, ek wou hê Jy moet weet
Want jare jaag verby Om elke hoek draai Is daar 'n salesman met 'n speech Hoekom dans ons verniet Ek wou hê jy moet weet moet weet en al wat ek wou sê is ek is hier vir jou en jy moet weet.
Ek wil hê jy moet weet, moet weet Hierdie is vir jou en ek probeer alweer Om alles wat ek het vi jou te gee, jy weet Ek is hier vir jou en jy moet weet Jy moet weet