Kaptein
Kaptein
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Eendag lankgelede in my drome
Was daar 'n girl soos jy
En sy was ver te mooi vir my
Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis
En almal lyk soos jy
En dit was ver te veel vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Eendag op 'n reëndag, ons alleendag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in 'n droom gekry
Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne
En almal lyk soos jy
En dit was mooier as mooi vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Kaptein ek wens jy wil my hoor.
Kaptein ek wens jy wil
Ek gaan my droom verloor
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Kaptein - span die seile
Kaptein - sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh oh oh oh oh oh
Sy wag vir my
Sy wag vir my