Maia Hee 2024 (20 Jaar Herdenking)

Music: Dan Bălan Lyrics: Dan Bălan Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart Hello, hello, ek's uit, los 'n boodskap na die beep Ek bel jou terug, dankie vir gistraand se fliek Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die, net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die, net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Ek moet, jou sien, vanaand, ag toe nou Sê ja, tel op jou foon sê "ja" as ek jou vra Hello hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep Ek bel jou terug, dankie vir gistraand se fliek Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my, net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my