Music: Kurt Darren/Bertha Egnos/Gail Lakier/Don Kelly/Marc Brendon/Robin Kielly
Lyrics: Robin Kielly/Don Kelly/Gail Lakier/Bertha Egnos/Marc Brendon/Kurt Darren
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da-da-da-da-da, da
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da
Ek weet sy's altyd daar
Maar hoe vertel ek haar?
Sy's die rede ek dans soos die wind
Man, ja, ek weet ek staar
O, maar sy maak my klaar
In my hart voel ek weer soos 'n kind
Meisie, meisie, jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek sien jou, ek bewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, prinses van die dansvloer
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
La-da-da, da, la-da-da-da, da
Mooiste meisie van Verlangebaan
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da
Ek weet daar's altyd hoop
Ek sal haar paadjie loop
Sy's die rede ek dans in die reΓ«n
En toe sy my gewaar
Het ek geweet ek's daar
Sy's die enigste, sy is die een
Meisie, meisie, jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek sien jou, ek bewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, prinses van die dansvloer
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie, meisie, ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
Nou loop ons sy aan sy
En sy is lief vir my
Hand aan hand, dans ons saam in die reΓ«n
Sy het my hart verlei
Maar sy't haar man gekry
Sy's die enigste, sy is die een
La-da-da, da, la-da-da-da, da
Mooiste meisie van Verlangebaan
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da
La-da-da, da, la-da-da-da, da
Mooiste meisie van Verlangebaan
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da
La-da-da, da, la-da-da-da, da
Mooiste meisie van Verlangebaan
La-da-da, da, la-da-da-da, da
La, da, da