Vrouwees Elemente

Music: Carma Drome gegrond diep in my hart Passie soos vuur, sukses op my pad Die sterre is haalbaar met die lig van die gees Met die water van lewe wat vloei deur my wese Ek is vrou en ek hou vas aan alles wat my Staande hou My vrouwees fondamente Ek is vrou (ek is vrou) Oeh woah (oeh woah) My vrouwees elemente Daar vir jou (daar vir jou) Oeh woah (oeh woah) Gegrond op vaste fondamente Vervulling wat waai in vrede Vreugde n nuwe rede My status elemente Ster status elemente (oeh oeh oeh oeh oehoe) Hande wat vat aan n ander se hart Liefde wat koester en die seer wegvat N bietjie van my vul n bietjie van jou Saam kan ons vrou wees en saam kan ons bou Ek is vrou en ek hou vas aan alles wat my (ek is vrou) Staande hou My vrouwees fondamente Ek is vrou (Ek is vrou) (oeh woah) (oeh woah) My vrouwees elemente Daar vir jou (daar vir jou) (oeh woah) (oeh woah) Gegrond op vaste fondamente Vervulling wat waai in vrede Vreugde n nuwe rede My status elemente Ster status elemente (oeh oeh oeh oeh oehoe) Woah ho, woah ho, oh ho ho ho oh ho (Ek is vrou) Woah ho, woah ho My vrouwees fondamente Ek is vrou (Ek is vrou) (Oeh woah) (oeh woah) My vrouwees elemente Daar vir jou (daar vir jou) (oeh woah) (oeh woah) Gegrond op vaste fondamente Vervulling wat waai in vrede Vreugde n nuwe rede My status elemente Ster status elemente (oeh oeh oeh oeh oehoe) Ster status elemente