Lucky Packet Ring

Lyrics: Gerhard Steyn/Paulo Azevedo Music: Gerhard Steyn/Paulo Azevedo Na skool het jy bietjie lyf gekry, ek like dit 'n bietjie meer van jou is nooit te veel vir my nie Kan nie genoeg van jou kry nie
Na skool het jy bietjie breins gekry, ek like dit 'n ou soos jy het nooit op skool vir my gekyk nie, of gevra op 'n date nie Net soos donuts en sweets het ek vir jou 'n soettand my lief, my lief Op my knieĂ« met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra My lucky packet ring sal dra'a'a'a
Hoekom moet ons oor alles stry Ek haat dit Ek wil jou net vashou en nie met jou baklei nie So moenie kwaad weg ry nie Stop jou nonsens seblief Ons braai eerder 'n vleisie my lief, my lief Op my knieĂ« met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra
Jy weet nooit wat jy gaan kry as jy dai pakkie oopmaak, Baby tjoklits vir jou Dalk diamante vir my Jy weet eks braaf saam met jou, Ek sal jou braaibroodjies kou, Kom dans met my Kom dans met my Kom dans met my
Op my knieĂ« met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors uit wil spring Ek kan die engele hoor sing As jy so mooi lyk Jy trap trap 'n gat in my hart As jy na my toe aan stap Is dit net vonke wat spat Hoe warm jy lyk SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra Eks op my knieĂ« voor jou SĂȘ tog, sĂȘ tog net ja wanneer ek vra My lucky packet ring sal dra'a'a'a My lucky packet ring sal dra'a'a'a