HIEKOMKAK

Lyrics: Jack Parow Music: Xander Ferreira/Zander Tyler Hiekomkak, Hiekomkak
Welcome back dis die wonderspan Moeilikheid is hier los jou monde lam Parow en Gazelle laat die donder slaan En gee jou rillings deur jou lyf soos ‘n monster man
Want dis hier waar die katte saam die honde hang As ons weer soos ‘n skok deur jou golwe gaan So kom dans saam met ons aan die donker kant Los jou oë potblou soos ‘n honde drang
Toe jy opstaan vanoggend was jy lank depressed Ma nous ons terug oppie jol en jou panties wet Want elke ding wat ons drop is o so fresh Sit die song op jou story met ‘n hashtag bless
Die tyd het gekom dis die groot trek As elke lyric soos sout deur jou wonde werk So gaan slaap met ‘n skaap laat die wolwe werk Parow en Gazelle is terug bra dis ‘n wonderwerk
Hiekomkak, Hiekomkak, Hiekomkak, Hiekomkak
Almal staan en wonder wat As die kak die fan slat Omkant gevang broek oppie knee Deur die weer wat gebeur Kan ons nie net wys wees Daar is dalk ‘n way Vat jou goed en trek Ferreira Hy ken die groot pad
Lekker tye om die son Dit is ons wat jou laat blom Soek plesier want dit is joune Laat loop dat die vonke spat Lekker tye om die maan Gee vir ons ‘n tydjie saam ‘n shaman se luister pal Speeltyd met Parow Gazelle
Het jy van my vergeet Solank jy my vergewe Kan ons net weer lekker dans Kom gee my nog ‘n kans
Het jy van my vergeet Solank jy my vergewe Kan ons net weer lekker dans Kom gee my nog ‘n kans
Hiekomkak, Hiekomkak, Hiekomkak, Hiekomkak Hiekomkak