Alles Sal Nog Regkom

Lyrics: Warren Elliot Music: Warren Elliot Ek sit en mis nou jou woorde, jou akkoorde Jou hande wat myne omvou Ek is verdwaal en verlore, hoop jy hoor dit Want jy weet dit gaan alles oor jou
As jy voor my staan Sal ek jou nooit laat gaan Ek sal jou altyd liefhĂȘ Ek sal jou styf vashou SĂȘ eks bedoel vir jou Ek sal jou altyd liefhĂȘ
Deur die storms en die reĂ«n hier staan ek weer alleen nou voor jou, verloor jou En die stilte sĂȘ net meer, mens lewe en leer Ek weet sys die een nou My hart raas maar ek is stil Alles sal nog regkom
Jys al waaraan ek dink, as ek so sing.. al die woorde gaan net oor jou En dink jy ook dit sou anders wees, as jy my 'n kans kon gee Sou ek dan die een wees vir jou