Lieg Net Vir My (feat. Laudo)

Music: Frederick Den Hartog/Pierre Greeff/Hunter Kennedy Lyrics: Frederick Den Hartog/Pierre Greeff/Hunter Kennedy So sê my is jy Nogsteeds oor my? En as jy nie is nie Lieg net vir my
Sagte reën Opgeknoopte binnegoed Opgeknoopte brein Sagte beddegoed
Ons lewe met pyn En as die ligte af gaan Is dit ons oë wat skyn En al wat ek geleer het Is om stil te bly
So ek sê liewers niks nie
So sê my Is jy Nog oor my? En as jy Nie is nie Sê liewers niks nie Of lieg net vir my Sê net liewers niks nie Lieg net vir my
Soos ‘n haelgeweer Skuldgevoelens brein Skuldgevoelens beddegoed Ek wens ek kan verdwyn Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk En als wat ons geleer het Af te spoel by die drein
Ons weet eintlik niks nie
So sê my Is jy Nog oor my? En as jy Nie is nie Sê liewers niks nie Of lieg net vir my
As die liggies dof raak Voel ons siele die pyn As ek my oë toe maak Sien ek jou voor my Jy was jonk So jonk