Sarie Marais (South Africa):Arr. Peter Marschik

Music: Anonymous My Sarie Marais is so ver van my hart, Maar’k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, Nog voor die oorlog het begin. O bring my t’rug na die ou Transvaal, Daar waar my Sarie woon. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais. Daar onder in die mielies By die groen doringboom, Daar woon my Sarie Marais.