Vir My Gemaak

Music: Johan C Venter Jy is die oseaan se mooiste blou Elke skakering 'n gedagte van jou Jy is my vrede ek kan vetrou ek kan my huis maar net hier bou Jy is my kompas jy's my ware noord Waar anders sal my hart behoort? Jy is my eiland, my perspektief en ek's nogsteeds op jou verlief Jy is die rede dat ek lewe My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan Jy is die enigste rede dat ek lewe Ja, jy is van die begin af vir my gemaak Jy is my vriend jy is my sielsgenoot Ek het my hart voor jou ontbloot Jy maak my brawer teen als wat ek vrees ek kan myself hier by jou wees Jy was my storm se sterkste wind Jy sal verwaai om my te vind Nou is ek joune jy kan maar klou sal jou vir altyd veilig hou Jy is die rede dat ek lewe My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan Jy is die enigste rede dat ek lewe Ja, jy is van die begin af vir my gemaak Vir my gemaak Ja, jy is van die begin af Jy is die rede dat ek lewe My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan Jy is die enigste rede dat ek lewe Ja, jy is van die begin af vir my gemaak Jy is die rede dat ek lewe My hoof bestaan ek's vir jou gemaak dis waaroor dit gaan Jy is die enigste rede dat ek lewe Ja, jy is van die begin af vir my gemaak Vir my gemaak Ja, jy is van die begin af vir my gemaak