Soos 'n Engel (Akoesties)

Fluister en luister daars iets aan die stilte lief Verdowend ek hoor dit hier As jy vir my staar ek dink jys 'n engel
Gedagtes gelei deur jou paaie woestyne Die einde verander ek voel jou genade as jy voor my staan jy lyk soos 'n engel. Al die kore in die hemele sing oor jou Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer nie Toe jy nog vΓͺr was het my liefde vir jou gevloei
Ek hoor jou ek voel jou ek hou jou in beurte vas Ons tyd voel te min maar Die ewigheid staan en wag en niks is te laat nie
Al my gebede is soos leΓ« planete Jou ruimte verseker ek gee jou my lewe Daar is niks wat ons kan keer nie Ek dans met 'n engel
Al die kore in die hemele sing oor jou Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer, and nie Toe jy nog vΓͺr was het My liefde vir jou Gevloei
whooo hooohoooo Whoo o oowhao