Duidelik

Lyrics: ANDRICKO VAN WYK Music: ANDRICKO VAN WYK Die lewe is net vol probleme klomp sere Mense wys hul ware kleure klomp kere ons sit nog vas in die fokken verlede maak oop vir die toekoms maak oop al die deure like moenie jammer wees nie wees beter ek weet jy voel kak maar jy kan dit verbeter die verlede is vol gebeure wat jou seer maak maar vergeet en vergewe
sy raak kwaad want ek suip te veel maar sy gaan altyd uit te veel sy los my by die huis te veel sys altyd op my case te veel sy raak kwaad want ek ry te veel maar ek kort bietjie tyd for real die pyn en stres raak way te veel girl gee my bietjie space for real
sy se bly stil want jy praat te veel baby ek wil my shit met jou deel like al hierdie warries dit raak nou te veel like living in lies baby thats wat it feels like los al die games baby die is die real life drink nog n dop al die bottles is leeg like vanaand sal ek drink tot ek slaap op die teels like fok al die haters en fok al die reels like
wag
het alankal probeer om al die stemme stil te maak het alankal probeer om donker tye te verlaat so ek rook nog n joint totdat die pyne weg raak ek drink nog n dop totdat die glase met my praat
dit raak net alhoe duideluk vir jou was ek net tydelik kan jy dit nou verduidelik dit raak net alhoe duidelik die shit wat op jou status sit ek weet dit is op my gemik
Die lewe is net vol probleme klomp sere Mense wys hul ware kleure klomp kere ons sit nog vas in die fokken verlede maak oop vir die toekoms maak oop al die deure like moenie jammer wees nie wees beter ek weet jy voel kak maar jy kan dit verbeter die verlede is vol gebeure wat jou seer maak maar vergeet en vergewe
sy raak kwaad want ek suip te veel maar sy gaan altyd uit te veel sy los my by die huis te veel sys altyd op my case te veel sy raak kwaad want ek ry te veel maar ek kort bietjie tyd for real die pyn en stres raak way te veel girl gee my bietjie space for real
gee my bietjie space gee my bietjie tyd girl ek is so spuit ek het jou al ooit get date ekt gedink jy was legit maar toe kom die waarheid uit jy was niks maar n mistake jy was al die pad a fake elke nag as dinge stil raak en dan dink ek aan die tyd toe jy nog lief vir my was en nou begin alles te fade van n girl met n mooi face na n girl met 2 faced buite is jy baie mooi maar binne is jou jart grys
jyt in my way gekom ek dog ek was slim maar eks way te dom jou bf is so happy ek is bly vir hom nog n rukkie dan vry en gly jy hom Girl ek weet dat jy gebruik vir hom
baby luister mooi na wat ek se die dinge wat jy doen gaan jouself beet he ek gaan nie daar wees nie niemamd gaan jou red dis of jy stop nou of jy lei depressed
(Dit raak net alhoe duidelik Vir jou was ek net tydelik Kan jy dit nou verduidelik Dit raak net alhoe duidelik Die shit wat op jou status sit ek weet dit is op my gemik)
Die lewe is net vol probleme klomp sere Mense wys hul ware klere klomp kere Ons sit nog vas in die fokken verlede Maak oop vir die toekoms maak oop al die deure like Moenie jammer wees nie wees beter Ek weet jy voel kak maar jy kan dit verbeter Die verlede is vol gebeure wat jou seer maak maar vergeet en vergewe
Dit raak net alhoe duidelik Vir jou was ek net tydelik Kan jy dit nou verduidelik Dit raak net alhoe duidelik Alhoe duidelik
(Dit raak net alhoe duideluk Vir jou was ek net tydelik Kan jy dit nou verduidelik)